sr0805asperger01_sally_shorkend

Daantjie Badenhorst, beter bekend as Daantjie Dinamiet is Suid Afrika se Vasvra Speletjie kampioen. Hy is ook 'n joernalis en skrywer. Hy is alombekend as die wenner van die 24ste reeks van die immergewilde Afrikaanse televisieprogram, Noot vir Noot. Later, in 2005, het hy ook in Flinkdink uitgeblink en die reeks gewen.

Daantjie se musiekkennis is legendaries en sy belangstelling daarin is so groot, dat hy vandag bekendstaan as een van die grootste en gewildste musiekresensente in Suid Afrika.

Lees meer oor Daantjie

FacebookTwitterGoogle+PinterestWhatsAppEmail